Lindiwe Sisulu

Lindiwe Sisulu
Lindiwe Sisulu
Lindiwe Sisulu in 2018

Minister van Toerisme
Ampstermyn
5 Augustus 2021 – 6 Maart 2023
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Mmamoloko Kubayi-Ngubane
Opgevolg deur Patricia de Lille

Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie
Ampstermyn
30 Mei 2019 – 5 Augustus 2021
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Nomaindia Mfeketo
en Gugile Nkwinti
Opgevolg deur Mmamoloko Kubayi-Ngubane (Menslike Nedersettings)
Senzo Mchunu (Water en San.)

Ampstermyn
27 Februarie 2018 – 29 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Maite Nkoana-Mashabane
Opgevolg deur Naledi Pandor

Minister van Menslike Nedersettings
Ampstermyn
26 Mei 2014 – 26 Februarie 2018
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Connie September
Opgevolg deur Nomaindia Mfeketo

Minister van Staatsdiens en Administrasie
Ampstermyn
12 Junie 2012 – 25 Mei 2014
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Roy Padayachie
Opgevolg deur Collins Chabane

Minister van Verdediging en Militêre Veterane
Ampstermyn
10 Mei 2009 – 12 Junie 2012
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Charles Nqakula
Opgevolg deur Nosiviwe Mapisa-Nqakula

Minister van Behuising
Ampstermyn
29 April 2004 – 10 Mei 2009
President Thabo Mbeki
Kgalema Motlanthe
Voorafgegaan deur Rob Davies
Opgevolg deur Tokyo Sexwale

Minister van Intelligensie
Ampstermyn
24 Januarie 2001 – 28 April 2004
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Joe Nhlanhla
Opgevolg deur Ronnie Kasrils

Adjunkminister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
1996 – 2001
President Nelson Mandela
Thabo Mbeki

Persoonlike besonderhede
Gebore 10 Mei 1954 (1954-05-10)
Johannesburg, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Religie Rooms-Katolieke Kerk

Lindiwe Nonceba Sisulu (gebore 10 Mei 1954) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, van 1994 tot 2023 'n lid van die parlement en die African National Congress (ANC) se Nasionale Uitvoerende Komitee, en van Mei 2019 tot Augustus 2021 minister van menslike nedersettings, water en sanitasie in die tweede kabinet van Cyril Ramaphosa,[1] en laaste minister van toerisme. President Cyril Ramaphosa het haar in Maart 2023 uit sy kabinet afgedank, wat haar bedanking uit die Nasionale Vergadering aanleiding gegee het.

Sisulu dien in die kabinette van Jacob Zuma van 2004 tot 2009 as minister van behuising, van 2009 tot 2012 as minister van verdediging en militêre veterane, van 2012 tot 2014 as minister van staatsdiens en administrasie, van 2014 tot 2018 as minister van menslike nedersettings, en in die eerste kabinet van Cyril Ramaphosa van 2018 tot 2019 as minister van internasionale betrekkinge en samewerking.

Lindiwe Sisulu is die dogter van Albertina Thetiwa en Walter Sisulu, in lewe beide prominente anti-apartheidaktiviste van die ANC. Sy is die suster van die joernalis Zwelakhe Sisulu en die politikus Max Sisulu, albei ANC-lede.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named maroela2

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search